Monday, 24 March 2014

Staalwerke

Ingeboks ... reg vir die sement wat gegooi 
moet word.  Hier is die gedeelte voor die 
studeerkamer en die voordeur.




Ons het besluit om sement voor die sitkamer te gooi, 
sodat ons seunskind sy motor voor die huis kan parkeer.
In die "driveway" is die golfballe bietjie van 'n probleem!


Die "driveway" le en wag vir die sement ..  die gedeelte
sement wat reeds daar is, is die voetgangers se paadjie
wat voor ons huis verby loop.


Die huis van voor ...

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts